New here? Sign Up Have an account?

Looking for a fun and loving friends!

Female (34) looking for Male George, South Africa

Eks 'n mamma van 'n 6 jarige dogtertjie en opsoek na nuwe vriende. Ek gaan binnekort kan se dat ook 'n trotse kapenaar is en ken absoluut niemand in daardie omgewing nie. So as jy dalk 'n nuwe vriendin wil maak, is jou geselskap meer as welkom en vir die manne wat opsoek is na hulle trou vrou, wie weet dalk vind ek nog my lewensmaat in die Kaap.

Sign Up 100% FREE to Get In Touch

Signup Free Now